Welkom by Midas Paintsmiths Earthcote Paarl.
Gebou op die fondasie van talle suksesvolle besighede van die Rack Familie, onder andere ons verf winkels Midas Paints Tygervalley en Midas Paints Somerset Wes, is ons trots om die nuwe lid van ons verf familie aan u bekend te stel. Midas Paints Paarl.
Ons het ‘n passie vir verf, vir geboue en die bewaring van erfenis, daarom wil ons graag hierdie passie met u deel. Ons is ‘n multi-generasie besigheid wat spesialiseer in hoë gehalte produkte, van verf tot waterdigting en ons dienste wat ons verskaf aan Gebou Eienaars en gebou- en portefeulje bestuurders. Ons verskaf pasgemaakte dienste om aan die behoeftes van ons kliënte te voldoen. Ons span van kenners staan reg om al u vrae te beantwoord en u te ondersteun deur elke stap van u projek.
Verf is in ons bloed. Ons het daarmee groot geword. Ons is die geheime van verf geleer deur ons Vader en Oupa, wie albei meester verwers was. Die passie vir verf kom van ons kinderjare, waar ons met verf gespeel het en met kleure geëksperimenteer het. Ons lewens is toegewy aan die bedryf en ons is trots om die familie tradisie Voort te sit.
Midas Paints Paarl is meer as net ‘n verf winkel. Dit is ‘n plek waar u kundige advies en vriendelike diens sal teekom. Of dit is om die gepaste verf vir u woning of Kantoor gebou te kies, raad oor waterdigtig of beplanning en uitvoering van opknappings werk. Ons is hier om te help. Ons het ‘n passie vir wat ons doen en ons deel dit graag met u.
So, kom loer in en sien self wat Midas Paints Paarl u kan bied. Ons verskaf verf, bou- en waterdigtingmateriaal asook al die bykomstighede wat nodig is om die take te verrig.
By Midas Paints Paarl verkoop ons nie net verf nie, ons bou verhoudings met ons kliente, wie later vriende raak.
Midas Paints Paarl – Die Beste Verf Winkel in die Paarl.
41 Main Rd, Paarl, Cape Town, 7646
021 879 5095
Google Code 6XM6+W9 Paarl
-33.76518114873283, 18.96088235263178
Facebook: https://www.facebook.com/midaspaintspaarl.
LinkedIn: https://www.linkedin.com/company/midas-paints-paarl/.
Google Maps: https://goo.gl/maps/xzZAQQorA5sVAgX7A
Pinterest: https://www.pinterest.com/midaspaintspaarl/.
Instagram: https://www.instagram.com/midas_paarl
Contact Midas Paints Paarl for all your painting and waterproofing projects.
Contact Midas Paints Paarl for all your painting and waterproofing projects.
Midas Pains Paarl 021 879 5095
41 Main Rd, Paarl, Cape Town, 7646
6XM6+W9 Paarl




